‘Terrific to experience the Anglo-Boer War in colour – as its participants had so many years ago! Without question a truly remarkable photo album of the war.’ FRANSJOHAN PRETORIUS, HISTORIAN

The Boer War in Colour

Our Book

The Boer War in Colour presents a striking collection of colourised photos from one of the biggest conflicts on South African soil. The Boer War (1899–1902) pitted the two Boer republics of the Transvaal and the Orange Free State against the might of the British Army. This volume covers the conventional phase of the war, from October 1899 to September 1900. The photos show the Boer incursions into Natal and the Cape Colony, the sieges of Ladysmith, Kimberley and Mafeking, and major battles such as Elandslaagte, Magersfontein and Paardeberg. There are richly detailed images of life on campaign and in camp, of gunners in action and infantrymen on the march. Alongside stern-faced burghers are musicians, nurses and prisoners-of-war. All have been infused with vivid colour. The Boer War in Colour contains many iconic photos from the war, as well as previously unpublished images. This will be the first book to show the conflict in full colour – providing a fresh perspective and transforming it into living history. 264 x pages (Photo Quality) 411 x photographs in colour 2 x campaign maps Published by Jonathan Ball (Naspers)

Ons Boek

Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie treffende versameling ingekleurde foto’s van een van die grootste konflikte in Suid-Afrika. In die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het die twee Boererepublieke, naamlik die Transvaal en Oranje-Vrystaat, teen die magtige Britse Ryk te staan gekom. Hierdie volume dek die konvensionele deel van die oorlog van Oktober 1899 tot September 1900. Die foto’s wys die Boeremagte se invalle in Natal en die Kaapkolonie, die besetting van Ladysmith, Kimberley en Mafeking, en van die bekendste veldslae van die oorlog, waaronder dié by Elandslaagte, Magersfontein en Paardeberg. Daar is foto’s met ryke detail van die lewe te velde en in Britse kampe, van artilleriste in aksie en infanterie aan die mars. Burgers wat stip na die kamera kyk, verpleegsters en krygsgevangenes is lewensgetrou ingekleur. Lesers sal talle ikoniese foto’s in Die Anglo-Boereoorlog in Kleur sien, maar ook verskeie wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Hierdie boek, die eerste van sy soort in Suid-Afrika, bring ’n vars perspektief en omskep die oorlog in lewende geskiedenis. 264 x bladsye (Foto Kwaliteit) 411 x kleurfotos 2 x oorlogskaarte Gepubliseer deur Jonathan Ball (Naspers)

Delivery

SOUTH AFRICA Delivery will be done by Postnet. At checkout please state your Postnet branch where you want to do the pick-up. The Postnet cost is R99 for delivery up to three books per order. We aim to do deliveries within one week of payment confirmation. OVERSEAS Unfortunately the scope of this online shop does not cater for orders from foreign countries.

Payment Info

Online payment options include INSTANT EFT, credit card and QR code .